Hosts - Rochelle or Hildie | |
Gamtoos B&B - 063 159 5003 | |
Rochelle - 083 496 0292 | |
Hildie - 0721 457 644 | |
radie@gamtoosbb.co.za |
Baie, baie
dankie, die plek voldoen aan 5 ster standaard. Verblyf
baie aangenaam, hou van die rustigheid. Radie 'n ster.
- Dean &
Belinda Mollies, Mill Park PE, 2015
Julle weet
hoe! Baie dankie
- Charles & Geri, Bloemfontein, 2014
What a wonderful
place! Thank you very much for your amazing hospitality!
We enjoyed it a lot!
- Veronica & Matthias Basil, Switzerland,
2014
Heerlik uitgespan.
Dankie
-
Frans & Heidi Faber, Bredasdorp, 2013
We like your
place very much. We had a good sleep and you are very
kind. Thank you !!!
- Dick & Laura Stork, Netherlands, 2012
Ons het baie
lekker gekuier en die uitsig was hemels. Baie dankie
vir U gasvryheid. Het die rustigheid baie, baie, baie
geniet. MWAH!!!!
- Ethel & Marlene & Tish & Robin,
Johannesburg, 2011
Netjies, skoon
en baie stilte. Sal enige tyde weer terugkom. Baie Dankie
- Pierre &
Hermien Brits, Noordwes, 2010
'n Wonderlike
afsaal plek! Lekker geslaap en uitgerus. Lekker 2009
- Christine
Rautenbach & Herman Pontier, Hillcrest Natal, 2009
Ons het sopnat
hier aangekom op ons motorfiets en dadelik is daar aangebied
om ons klere droog te maak, die motor is vir ons geleen
om te gaan uiteet! Waar kry mens nog sulke gasvryheid?!
Baie dankie vir alles, ons kom beslis weer hier bly...
- Sone Mouton &
Paul Burger, Brackenfell, 2008
Thank you for
your great hospitality and good service. A lovely place
and great hosts.
- Felix Keil & Andreas Schube & Hans
Mayr, Germany & Austria, 2007
Baie dankie
vir twee baie vriendelike en gasvrye persone wat die
verblyf hier vir my hemel op aarde laat voel het. Voorspoed.
- Ferdi &
Ina & Yoke & Jaco Labuschagne, Pretoria, 2006
As ek iets negatief
se dan weet jy dis stront.
- C J Vermaak,
Jeffrey's Bay, 2006
Excellent accommodation
after our steam train trip from Port Elizabeth.
- John &
Jane Ewing, Surrey (England), 2005
Perfect host
and hostess in a wonderful part of Africa. Many thanks.
- Susa &
Iain McAllistter, Scotland, 2004
Verblyf was aangenaam.
Jul gasvryeheid = 100%. Dankie.
- G Vogel,
Kirkwood, 2003